Jaarboeke

Gesondheid en veiligheid 152


 
Modulekode JGV 152
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Die module het 'n holistiese benadering tot die aspekte van gesondheid, veiligheid en voeding van die jong kind. Dit is 'n kennisveld wat studente sal toerus met die nodige kennis, vaardighede, waardes en houdings wat benodig word om 'n veilige omgewing te skep waarin die jong kind kan groei en ontwikkel. Die hooffokus van die kennisveld is die Leerarea van Lewensoriëntering wat deel vorm van die Lewensvaardighede leerprogram in Vroeë Kinderontwikkeling in Onderwys (VKO).
Modulekrediete 6.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Vroeë Kinderonderwys
Aanbiedingstydperk Kwartaal 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences